114 Seaviews
-
Kapasiteit: 7 persone
4 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 114, Seaviews Holiday Resort, 29 Drommedaris Street, C-Place, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
114 Seaviews is 'n selfsorghut wat in die Seaviews Vakansieoord in Jeffreysbaai geleë is. Die oord is ideaal geleë 800 m vanaf die hoofstrand, winkels en restaurante.
Hierdie volledig gemeubileerde hut is ideaal vir 4 volwassenes en 3 kinders en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer is toegerus met 3 enkelbeddens vir kinders. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad.
Die oopplan-kombuis wat goed toegerus is, het 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, 'n mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien vir gerief. Die aangrensende leefarea bied 'n etenstafel met sitplek, banke om op te ontspan, en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt; gaste sal met aankoms moet versoek dat die DStv-kanale geaktiveer word.
Die sitkamer lei na die patio met buitemeubels en braaigeriewe wat gaste kan gebruik. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die oord het 'n swembad en tennisbane, waartoe gaste ook toegang het.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Kinderbed vir 1
1 x Kinderbed vir 2
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jo-Anne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Unit 114, Seaviews Holiday Resort, 29 Drommedaris Street, C-Place, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink 114 Seaviews het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 7 persone
4 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 114, Seaviews Holiday Resort, 29 Drommedaris Street, C-Place, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang