Family Tides
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R500.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Dit is 'n verkorte weergawe, 'n omvattende weergawe is op aanvraag beskikbaar.
Neem asseblief kennis dat die akkommodasie via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Rook binnenshuis is verbode.
Troeteldiere word op die perseel toegelaat, onderhewig aan vooraf reëling en eienaar se goedkeuring.
Geen groepe, studente matrieks, of onverwante groepe, sowel as groepe volwassenes, word nie toegelaat om te bespreek nie. Die verblyf maak net vir gesinsvakansies voorsiening.
Die eiendom laat nie funksies of partytjies van enige aard toe nie.
Geen slag van lewende diere word by hierdie eiendom toegelaat nie.
Dit is 'n huis in 'n huishoudelike dorpie, geraasvlakke moet dienooreenkomstig gehou word.
Vuurwerke word nie toegelaat nie, Zinkwazi is in 'n bewaringsgordel en vuurwerke is onwettig.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 12 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
 8 volwassenes, 4 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 116 Nkwazi Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang