Successfully reported
+15

117 on Oak

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 117 Oak Avenue, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

117 on Oak is in Cullinan geleë, 30 km oos van Pretoria. Dié lieflike Victoriaanse huis uit die 1920's is in die bekende Jakaranda Oak-laan in Cullinan geleë. 117 on Oak beklemtoon die geskiedenis van voormalige mynkapteine oor die afgelope 100 jaar. Die dorp is bekend vir die grootste diamant wat ooit ontdek is en nou in Koningin Elizabeth se kroon is. Die dorp het 'n ryk geskiedenis en die verblyf is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste.

Verblyf word in 3 stylvolle eenhede gebeid met en-suite badkamers.

117 on Oak is 1 km vanaf die meeste funksielokale asook bekende besienswaardighede, soos die Cullinan Junction, 'n bekende ou stasie, plekke van geskiedkundige belang, Adventure Zone, Zau Spa en die Cullinan-myn. Die omgewing is boomryk en lok dus baie voëls, en kinders kan veilig hier speel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 129 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Michelle H
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon en gerieflik. Ons het baie lekker gebly. Die eienaar het uit haar pad gegaan om dit vir ons gerieflik en gemaklik te maak.
Sep 2025
Marco H
Saam met lewensmaat
5.0
Warm, moeite en mooi. Fantasties! Met Duncan en Mikayla as waghonde!
Jun 2025
Sonnet V
Saam met vriende
5.0
Home away from home! Dit was so wonderlike verblyf. Salig en rustig!
Mei 2025
Susan L
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely recommend a stay here. Hosts very friendly and helpful. Fantastic stay. Accommodation had everything we needed and more. Set...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Jacques L
Saam met lewensmaat
5.0
Friendly and accommodating. We were warmly received by our gracious hosts and felt very welcome. Neat and tidy lodging, comfortable cle...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lize-Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 129

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 117 Oak Avenue, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Gaste dink 117 on Oak het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 117 Oak Avenue, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1518cea4ad7c5e4065efd45f4e5c83a04794541b6b6ccb05f00185dee09c292fa5a8ccfe380aac5036131e802aee984e922?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 129 5 1 5 117 Oak Avenue Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.673107998572 28.522188790074
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang