Successfully reported
+59

129 A African Bushveld

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelspoort Road, Unit 129 Arendhoogte, Utopia Nature Estate, Portion 3 Grootfontein, Buffelspoort Valley, 0350, Noordwes
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

129 A African Bushveld is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Utopia Nature Estate in Buffelspoortvallei, Noordwes. Hierdie eenheid is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne natuur-ontspanning.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste in 'n oopplan-kamer met 'n kombuisie en 'n badkamer. Die kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer lei na 'n onderdakstoep wat met buitemeubels gemeubileer is. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, veilige parkeerplek, gemeenskaplike tennisbane, 'n swembad, staproetes en 'n putt-putt-baan. Hierdie eiendom is ongeveer 11 km vanaf Buffelspoort waar gaste toegang het tot geriewe soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Almarie H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly, rustige dag weg van die gejaag van die dorp. Baie lekker gebly, sal definitief weer hier boek vir 'n vinnige wegbreek.
Okt 2025
Erna O
Saam met lewensmaat
5.0
Utopia is uitstekend vir iemand wat wil wegbreek uit die stad. Rustig! Marthinus en Debbie was ons gashere en hulle het ons gul ontvang en sommer dade...
Sien meer
Sep 2025
Jacobus Thomas S
Saam met lewensmaat
5.0
The bedding is clean, the kitchen is well assorted, and the location is beautiful. The stay at 129 A Bushveld was very nice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Joylene J
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannend, gerieflik, natuurskoon. Ongelooflike oulike plekkie! Perfek vir ʼn vinnige wegbreek. Plekkie het alles wat jy nodig het om lekker te slaap...
Sien meer
Nov 2024
Chantelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Stil, rustig, natuurskoon, vriendelike diens en uitstekende netheid. Ons het baie lekker gebly, baie dankie! Hierdie verblyf is net wat jy nodig het a...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Buffelspoort Road, Unit 129 Arendhoogte, Utopia Nature Estate, Portion 3 Grootfontein, Buffelspoort Valley, 0350, Noordwes
  • Gaste dink 129 A African Bushveld het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelspoort Road, Unit 129 Arendhoogte, Utopia Nature Estate, Portion 3 Grootfontein, Buffelspoort Valley, 0350, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe42baf2e7d63740b45510761c309a6cba2fa9ac314b590c39bad74d44a55903e05acc9c68f84673510238bb32f43baa502d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Buffelspoort Road Unit 129 Arendhoogte, Utopia Nature Estate, Portion 3 Grootfontein 0350 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.816930973667 27.475109446393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang