12OnVaalDrive Guest House
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Vaal Drive, Sylviavale, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
12OnVaalDrive Guest House bied gastekamers en selfsorgverblyf en is in Vanderbijlpark geleë. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op pad is na verskeie geriewe in die dorp en omliggende areas.
Verblyf by 12OnVaalDrive Gastehuis beskik oor 7 gastekamers en 4 selfsorgkamers. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n koningingrootte-bed óf 2 enkelbeddens, en elke kamer het toegang tot óf 'n privaat óf aparte gedeelde badkamer. Die meeste van die kamers het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale of OpenView-kyk, gratis WiFi en lugversorging.
Die gastehuis bied ook 'n lapa en 'n swembad, tradisionele Boma met 'n vuurput, en veilige parkeerplek vir motors.
'n Haar- en skoonheidsalon, sowel as 'n renmotorfasiliteit, is ook op die perseel. Die eiendom word beskerm deur veilige mure en 'n elektroniese hek met afstandbeheertoegang.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 12 Vaal Drive, Sylviavale, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Gaste dink 12OnVaalDrive Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Vaal Drive, Sylviavale, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang