HOPEalways
- Kapasiteit: 4 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Hope Street, 101 Lynwol Apartments, Gardens, Cape Town, 8095, Wes-Kaap
 - Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
 
Beskrywing
            HOPEalways is 'n pragtig versierde selfsorgwoonstel in die hartjie van Kaapstad se stadskom wat deur Tafelbaai omring word en asemrowende uitsigte op Tafelberg bied.
Hierdie pragtige woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Albei slaapkamers het koninggrootte-beddens en daar is 'n toilet, wasbak en 'n stort in die gedeelde badkamer. Die tweede kamer se koninggrootte-bed kan in 2 enkelbeddens omskep word. Die oopplan-leefarea het 'n platskerm-TV, WiFi, 'n eetarea en 'n kombuis wat met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, lugbraaier, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar.
Die woonstel is stapafstand vanaf gewilde restaurante en plaaslike geriewe en is perfek vir 'n groep vriende of 'n gesin wat op soek is na 'n onvergeetlike wegbreek.
Nabygeleë besienswaardighede en aktiwiteite sluit verskeie winkelsentrums, plaaslike restaurante en besienswaardighede in. Verkenners sal ikoniese, nabygeleë bestemmings soos Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuine, Tafelberg en die V&A Waterfront maklik vind.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Tingo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 13 Hope Street, 101 Lynwol Apartments, Gardens, Cape Town, 8095, Wes-Kaap
 - Gaste dink HOPEalways het ’n uitstekende ligging
 
- Kapasiteit: 4 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Hope Street, 101 Lynwol Apartments, Gardens, Cape Town, 8095, Wes-Kaap
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang