13 Forestwood
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R500.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R7000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Dit is streng 'n gesinshuis; geen partytjies of byeenkomste word toegelaat nie. Familiegroepe is welkom.
Verblyf is beperk tot 2 gaste per slaapkamer, behalwe kinders onder die ouderdom van 2.
Geen besoekers word toegelaat nie. Oorbesetting sal lei tot verblyf wat gekanselleer word.
Los asb. die huis in 'n goeie toestand. Maak seker dat alle vensters en deure toe is om diere-toegang te voorkom. Skadevergoeding en na-vertrekskoonmaakkostes sal geld indien die huis onbeveilig of onnet gelaat word.
Huise is geskik vir selfsorg. Vul voorrade aan soos benodig.
Slegs gelisensieerde bestuurders ouer as 18 mag voertuie bestuur. Gaste moet hul lisensies byderhand hou.
Geen oop vure of binnenshuise rook word toegelaat nie.
Rook word slegs in die buite-area toegelaat. Indien gaste in onaanvaarbare plekke rook sal dit skoonmaakkostes tot gevolg hê.
Geraasversteurings is streng verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Forestwood Street, Zimbali Estate, Ballito, 4422, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang