137 High Street Guest House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
- Kinders 0 tot 12 jaar betaal R350.
- Kinders 13 tot 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Tans slegs oop vir sakereisigers en essensiële dienswerkers. 
Geen gaste sonder 'n masker word op die perseel toegelaat nie. 
Gaste moet die handreiniger wat voorsien word gebruik. 
Sosiale afstand van 1,5 m moet te alle tye behou word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 137 High Street, Grahamstown, 6139, Oos-Kaap
- 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang