137 High Street Guest House
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 137 High Street, Grahamstown, 6139, Oos-Kaap
- Vanaf R1 548 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
137 High Street Guest House bied gastekamers in Makhanda (Grahamstad) en is ideaal vir gaste op soek na 'n oorslaapplek op pad na dié bekoorlike dorp se geriewe.
Verblyf beskik oor 9 kamers wat elk uniek versier is. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 'n en suite-badkamer. Ander geriewe in die kamer sluit gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, plafonwaaier en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Ontbyt is opsioneel vir alle gaste en sluit 'n keuse van 'n gesondheidsontbyt of 'n volledige Engelse ontbyt in. Die gastehuis bied ook veilige parkeerplek teen geen addisionele koste.
137 High Street is langs Rhodes Universiteit, en stapafstand vanaf Makhanda (Grahamstad) se Hooggeregshof, museums en winkels.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Cavel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 137 High Street, Grahamstown, 6139, Oos-Kaap
- Gaste dink 137 High Street Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 137 High Street, Grahamstown, 6139, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang