14 Hawaan View
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R70.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die verblyf word via trappe bereiki en dit dus nie geskik mag wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Rook word slegs op die dek toegelaat.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Die eenheid word voor en na gaste se verblyf skoongemaak, tensy die gas langer as 3 nagte bly, dan sal dit na 3 nagte skoongemaak word, maar die skoonmaker kan egter ook inkom, afhangende of dit een van haar werksdae is. 'n Wasgoeddiens kan vooraf teen 'n ekstra koste gereël word indien nodig.
Moet asb. nie in die bed eet nie, aangesien dit skade aan die linne kan veroorsaak. Daar is 'n tafel en stoele beskikbaar op die stoep net buite die slaapkamer.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 86 Lagoon Drive, 14 Hawaan View, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang