Successfully reported
+19

14 Hawaan View

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 86 Lagoon Drive, 14 Hawaan View, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 195 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

14 Hawaan View spog met 'n pragtige see-uitsig en is feitlik op die Umhlanga-promenade. Die promenade strek oor 5 km en is die perfekte plek om te stap of draf.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n mikrogolf, ketel, yskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n Nespresso-masjien toegerus. 'n Yster en strykplank kan vooraf gereël word.

Daar is lugversorging, 'n waaier, TV met Netflix en YouTube, WiFi en 'n lessenaar, asook 'n gemeenskaplike braai-area en swembad in die kompleks.

Daar is ook talle restaurante en 'n winkelsentrum wat ongeveer 1.5 km vanaf die woonstel is. Daar is 'n groot winkelsentrum 5 km vanaf die verblyf.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Chantal P
Besigheidsreis
5.0
Stunning clean flat! Location great. Baie lekker gebly! Skoon en netjies. Sal vir seker weer daar bly.
Aug 2025
Emmerentia D
5.0
Alles was 100%. Pragtige uitsig. Skoon en netjies.
Jul 2025
Rosie V
Saam met lewensmaat
5.0
Goed toegerus vir kort verblyf, met goeie see uitsig. Baie netjies, skoon, alles wat jy vir 'n kort verblyf benodig. Uitsig is perfek, goed geleë naby...
Sien meer
Jun 2025
Tarn H
Gesin met klein kinders
5.0
Sea views on the Umhlanga Prom. Great location and host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Tanya N
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige verblyf. Loopafstand van restaurante en winkelsentrums. Uitstekende gasvrou en baie goeie kommunikasie. Eenheid is volledig toegerus en daar i...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Robyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 86 Lagoon Drive, 14 Hawaan View, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 14 Hawaan View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 195
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 195
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 195
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 86 Lagoon Drive, 14 Hawaan View, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92a26cef9e090ba61f5d6ad3a0725e299114abc226f15c506fd627615824d6224124b6634fff677ad7ad73977736ae91ac6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 195 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 86 Lagoon Drive 14 Hawaan View 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.715047767559 31.092322489619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang