14 On Morkel
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Morkel Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
14 On Morkel is in Strand, 'n gewilde kusdorp in die Wes-Kaap, geleë. Dit is die ideale plek vir 'n paartjie wat verblyf naby die strand soek.
Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, wat gemaklik 2 gaste akkommodeer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n bad. Geen kinders word toegelaat nie.
Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix, terwyl die kombuisie toegerus is met 'n yskas-vrieskas, ketel, mikrogolfoond en lugbraaier. Daar is geen stoof, oond of wasbak in die eenheid beskikbaar nie. Skottelgoed sal een keer per dag deur die gasheer gewas word.
Gaste sal toegang hê tot braaigeriewe, 'n swembad, gratis WiFi en veilige parkering. Die eiendom bied ook maklike toegang tot plaaslike besienswaardighede, sowel as die N2- en N1-snelweë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Anne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 14 Morkel Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink 14 On Morkel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Morkel Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang