Successfully reported
+14

141 The Square

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Buitenkant Street, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

141 The Square is 'n pragtige en bekoorlike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Kaapstad se sakekern. Dit is 'n wonderlike opsie vir gaste wat die Moederstad wil verken.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir altesaam 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Kwaliteit linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware asook 'n koffiestasie. Van die kombuis af lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Vir gaste se vermaak is 'n TV en gratis WiFi beskikbaar.

Gaste het volle toegang tot die gebou se gimnasium en swembadarea. Die ligging van hierdie eiendom is stapafstand van baie winkels en restaurante af. Dit is ook 'n kort entjie vanaf die gewilde en lewendige V&A Waterfront en die ikoniese Tafelberg.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Vincent Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 46 Buitenkant Street, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Buitenkant Street, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82e4bcfee592ba456809a4d90d28d7413e7ce2876cc1767cdbbd77d3f0e9558284397f063901e9fca5655ff025e861ee9d94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 2) 46 Buitenkant Street Cape Town 7925 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.928852373318 18.422021511309
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang