1427 on Hornbill
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1427 Hornbill Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R2 640 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
1427 on Hornbill is geleë in die ongerepte bosveld naby die suidelike punt van die Krugerwildtuin in Marlothpark. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek wat wil wegkom van die besige stadslewe.
Die huis bied slaapplek vir 9 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers met lugversorging op die grondvloer en 'n solderslaapkamer bo met 2 driekwartbeddens. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer met 'n dubbelbed.
Die 3 gedeelde badkamers is toegerus met storte.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetkamer het sitplek vir 8 mense, en die sitkamer het 'n slim-TV met volledige DStv-kanale. Gaste word gratis WiFi aangebied, en hierdie huis het 'n omsetter-kragrugsteunstelsel in geval van beurtkrag.
Geniet die buite-lapa met sy ooplug-boma-braai-area, piekniektafel en privaat plonspoel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Charlize & Eben Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1427 Hornbill Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink 1427 on Hornbill het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1427 Hornbill Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang