Successfully reported

1428 Holiday in Style

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Hierdie is 'n selfsorg eenheid. U sorg vir alles. Daar sal skoonmaaksienste op versoek beskikbaar wees wat deur u betaal word. Skoon linne sal aan u veskaf word na 5 dae en gebruikte linne moet asb opgevou word en aan die persoon wie die skoon linne vir u oorhandig, gegee word. Indien 'n bespreking langer as 10 dae is, sal 'n skoonmaker aan u verskaf word op die verhuurder se koste om die huis skoon te maak.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R4000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Vape word nie toegelaat nie.
Badhanddoeke mag nie as swemhanddoeke gebruik word nie. Gaste word vriendelik versoek om hul eie swemhanddoeke saam te bring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1428 Vilentia Close, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6330, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96679ab35272353aee9b7a69fafb2e9883143df34af11623ed0eaaaaa8152d8b37d9e6862000995e6d8d87ba5a0ef423cd58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 10) 1428 Vilentia Close Marina Martinique 6330 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.073222077341 24.915127591061

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang