Successfully reported

14@MarinaSands

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Ralie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Pragtige uitsig en baie gasvrye eienaar. Fantasties, het dit baie geniet en sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salma K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Had a wonderful weekend away at 14 Marina Sands. We enjoyed our lovely weekend away at 14 Marina Sands. Beautiful and safe location. Swimming in the marina was an added bonus. Well worth it and would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree C
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Great, relaxing, enjoyable. Beautiful views. Our stay was wonderful, more than what we expected, great. On our arrival, the pictures we saw on the web were really more impressive when you entered the unit. The unit has everything that was needed and is very neat. Thanks, Ria, great hostess via communication, keep it up, really appreciated. We enjoyed the safety and oh, did we love the balcony overlooking the canal. My granddaughter enjoyed fishing from the balcony. The beach walks were great, not far from the unit. We also did the boat ride, which sealed it for us. The outside braai was great to have. If you are looking for a family weekend away, I would recommend this unit. Ria, keep it up; my family would like to return soon. It was really relaxing and a home away from home. See you soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Awesome. Awesome place to stay. Conveniently located to everything. Well fitted, clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Netske W
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Huis weg van die huis! Uitmuntend! Dit was 'n fees! Ons het met klein kinders (3 en 4 jaar) by 14@Marina Sands gebly, en ons het werklik uitgerus. Al die nodige geriewe is beskikbaar, en meer. Daar is verskeie opsies vir waar mens wil gaan swem, wat baie lekker was met klein kinders. Die verblyf is luuks, modern en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emma M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

An amazing week away over summer! We had an amazing week at 14@MarinaSands. The deck was most enjoyable, and we really enjoyed the access to the canal for cooling off and spending time doing motor sports. The view is beautiful, and it really is such a treat watching the boats pass by – such a lovely atmosphere in the summer evenings! The unit is spacious and comfortable. The bedrooms are great with more than enough cupboard space with lovely linen and comfy beds. The bathrooms are spacious too; a shower and/or bath mat would have been nice. The kitchen nook was great to prepare meals and still be part of the action in the dining area and on deck. A few more serving or salad bowls would have been lovely, and maybe some champagne glasses. Ria was an attentive host, and we would love to return to 14@MarinaSands for another family holiday soon. We had a wonderful time!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
14@MarinaSands
Hi, Emma. It was a pleasure to host you. Thank you for your feedback and review. See you soon!

Garth H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2025

Everything was well organised. It is a lovely place to stay. Very pleasant stay. Enjoyed the scenery.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico G
Kort verblyf
4.8
Mei 2025

Wonderlike rustige atmosfeer. Wonderlik gebly, die kanaal skep 'n wonderlike rustige atmosfeer en die inwoners in die kompleks was baie vriendelik. Pragtige strand en restaurante binne loopafstand.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Baie oulike plek. Baie mooi plek. Goeie ligging. Beperkte skottelgoed en breekgoed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Derrick G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Ontspannend en verfrissend. Die ligging van die eenheid het bygedra tot 'n wonderlike naweek. Om op die stoep te sit en die kanaal met sy bedrywige dop te hou, bring 'n baie gemoedlike atmosfeer. Die skoon kanaalwater het swem ook 'n groot plesier gemaak. Die mikrogolf was buite werking, maar op die dag wat dit gerapporteer was, is dit vervang.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 38

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphine Drive, Marina Sands, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00130879a2149bb8da9e1687a375cefb75bb68be307999d7ac752b2c01d1d90a0903c1b9b77a9befd5ac2c6ef86c21b30f45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 Dolphine Drive Marina Sands 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.07755531289 24.918910599316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang