15 on Ring Road 2
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Hierdie is 'n troeteldiervriendelike eiendom, maar let asseblief daarop dat daar reeds 2 ander honde op die perseel is. Hulle sal weggehou word indien verkies.
Let asseblief daarop dat daar geen heinings tussen die eenhede is nie, en dit is u verantwoordelikheid om na u honde om te sien, indien ander gaste ook honde bring.
Die eiendom kan honde akkommodeer, maar nie katte nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Ring Road, Vaal Marina, 1945, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang