15 Sheffield Lane
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R650.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Dit is 'n residensiële area met 'n geen-geraasbeleid.
Ons akkommodeer nie besprekings vir gaste onder die ouderdom van 25 nie. Ten minste 1 persoon in die groep moet ouer as 25 wees.
'n 1-uur skoonmaakdiens is beskikbaar van Maandag tot Vrydag, uitgesluit openbare vakansiedae. Hierdie skoonmaakdiens sluit in die opmaak van beddens, die skoonmaak van badkamers en braaiers, en die vee en mop van alle vloere, maar sluit nie skottelgoed in nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 10 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
 6 volwassenes, 4 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 15 Sheffield Lane, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang