Successfully reported
+30

15 Shelly Strand

Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 13 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Dolphin Lane, Shelly Strand, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 050 R788 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

15 Shelly Strand is 'n bekoorlike vakansiewoonstel aan die strand in 'n veilige kompleks in Shelly Beach, 'n klein kusdorpie aan die Hibiscus-kus. Die eksotiese gevoel van die dorp is moeilik om te mis met sy goue strande, getypoele, strandmere en warm seewaters gevul met helderkleurige koraalriwwe, wat dit 'n uitsonderlike plek maak vir duik en verskeie soorte kusontspanning.

Dié duplekswoonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers op die boonste vloer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Neem asseblief kennis dat 'n maksimum van 4 volwassenes toegelaat word. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Die eenheid het 2 badkamers, een met 'n bad en een met 'n stort. Daar is 2 toilette in die slaaparea en een onder in die leefarea. Gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel en basiese toebehore, asook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eenheid beskik ook oor 'n slim-TV met 'n DStv-koppelpunt en gaste is welkom om hul eie dekodeerder en slimkaart saam te bring. Daar is ook 'n braai-area, parkeerplek in die motorhuis en toegang tot 'n privaat patio.

Besoekers aan Shelly Beach kan doendinge geniet soos snorkel, duik, bootvaart, kanovaart, branderplankry, diepseehengel, hengel, swem, inkopies, perdry op die strand, bergfietsry, en daguitstappies na diereplase of natuurreservate.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Mathew P
Gesin met tieners
5.0
Enjoyed our stay and can't wait to be back there again. It was a comfortable stay and very relaxing being so close to the ocean. The be...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Cornelia R
Besigheidsreis
5.0
Excellent, spotless, great quality. Excellent service. Highly recommended. The location is perfect, the unit is absolutely beautiful. E...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Jaco V
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Baie lekker gebly. Sal definitief weer gaan.
Mrt 2024
Elsje B
Saam met lewensmaat
4.8
Relaxed, peaceful. Peaceful surroundings, best location, loved the cleanliness of the entire place. Will definitely come back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Derick G
Besigheidsreis
4.8
Stay was very pleasant. Enjoyed the stay, although we did not get a chance to take advantage of the facilities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Dolphin Lane, Shelly Strand, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 15 Shelly Strand het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
R 1 050 R 788
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 050
R 1 050 R 788
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 050
R 1 050 R 788
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Dolphin Lane, Shelly Strand, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2af9f5c5e9fbe44cb4d022c4009d98976a8db7b2b510717da170c386211c984375f1092ddfda4ca4f8ba05ea496b07943473?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R788 per nag (plek vir 6) 49 5 1 5 Dolphin Lane Shelly Strand 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.80061742245 30.415911455959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang