Successfully reported
+17

155 Hermanus Beach Club

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Church Street, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

155 Hermanus Beach Club is in 'n veilige kompleks in die gewilde vakansiedorp Hermanus geleë. Die dorp se natuurskoon, sagte klimaat, buitelugaktiwiteite, ryk blommeryk, en sy nabyheid aan Kaapstad maak dit die ideale basis vanwaar jy die Kaapse Overberg kan verken.

Dié woonstel op die grondvloer beskik oor 3 slaapkamers en is geskik vir 6 gaste. Daar is 2 slaapkamers wat ingerig is met 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort-voer-bad.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, en mikrogolfoond, en 'n klein ontbyttoonbank. Die leefarea het 'n sitkamerstel, 'n platskerm-TV met die DStv-gesinspakket en maak oop op 'n patio met 'n braai-area en 'n piekniektafel. Hierdie eenheid het nie Wi-Fi nie.

Die kompleks bied 2 swembaddens, 'n tennisbaan, putt-putt, muurbalbaan, gimnasium, pooltafels, 'n kroeg, gemeenskaplike braai-areas, 'n onthaalkamer, winkel, wasgoedgeriewe wat met muntstukke werk, en 24-uur-sekuriteit met kamera-toesig. . Onderdakparkeerplek word voorsien vir 'n enkelvoertuig. Daar is 'n tweede oop parkeerplek vir 'n ander voertuig.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Verona Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 119

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Church Street, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 155 Hermanus Beach Club het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Church Street, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4643b15967d3dec5100dc47858ae5f1add4d1d0831ca89a78990a79dc58f977604a3da921ef5c42fce4f9b0c5dfca4dc61ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 Church Street Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.43636315625 19.216119576557
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang