16 Parsonage Street - De Kothuize
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Parsonage Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Vanaf R1 640 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
16 Parsonage Street is 'n bekoorlike Karookothuis met selfsorgfasiliteite in Graaff-Reinet. Die atmosfeer neem besoekers terug na die dae van "ou Graaff-Reinet" en die ligging is ideaal vir besoekers wat al die museums en ander geriewe wil besoek. Verskeie goeie restaurante is stapafstand van die kothuis af.
Die kothuis is gemeubeleer met pragtige antieke meubels en beskik oor geelhoutvloere, balke en plankplafonne van hout. Hier is gerieflike slaapplek vir 4 persone in 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n oopplan-leefkamer/eetkamer. Die eerste slaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-hemelbed en die tweede kamer het 2 enkelhemelbedens. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en daar is 'n skottelgoedwasser.
Verder is daar 'n groot, geplaveide tuinarea met buitemeubels. Parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 283
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 16 Parsonage Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink 16 Parsonage Street - De Kothuize het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Parsonage Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang