Driftsands Sea Front 16
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R500.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat hierdie woonstel nie oor naweke of openbare vakansiedae gediens word nie.
Gaste moet hul eie strand- en badhanddoeke en kombuisvadoeke saambring.
Geen harde musiek of geraas word enige tyd toegelaat nie.
Hierdie woonstel is nie geskik vir troeteldiere nie.
Geen vuurwerke, klappers, skaatsplanke of rolskaatse word toegelaat nie.
In- en uitklok word nie Kersdag of Nuwejaarsdag toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 79 Colin Road, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang