Successfully reported
+34

165 Waterkant Street

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 165 Waterkant Street, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Warterkantstraat 165 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kleurvolle huis in De Waterkant. Die huis is gerieflik geleë binne maklike bereik van restaurante, kafees en kroeë in die area.

Tradisionele sypaadjietrappe lei na die groen voordeur en verhoogde blou terras. Die huis beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, plafonwaaier en lessenaararea. Die slaapkamer kyk uit oor die privaat binnehof. Die badkamer lei na die eetarea en is toegerus met 'n stort.

Die sitkamer front Waterkantstraat en laat baie lig deur die skuifraamvensters in, en is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eetarea het Franse vensters wat uitkyk op die baksteen-geplaveide binnehof met 'n buitestort, sitplek en kleurvolle muurkuns.

Gratis WiFi is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Tobin Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 17

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 165 Waterkant Street, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 165 Waterkant Street, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1586734cbf2431eb2f13a538f0c3ffa8390ba227afde5c6406299095e41119937a6dd342152f3ac540ccf60129120f3ebcd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 2 mense 165 Waterkant Street Green Point 8051 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.915338 18.416471

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang