165 Waterkant Street
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 165 Waterkant Street, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
- Vanaf R2 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
            165 Waterkant Street bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kleurvolle huis in De Waterkant. Dié huis is ideaal geleë tussen restaurante, koffiewinkels en kroeë in die omliggende area. 
Daar is tradisionele sypaadjietrappe wat na die groen voordeur en terras lei. Die huis beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n plafonwaaier, werksarea en het 'n uitsig oor die privaat binnehof. Die badkamer grens aan die eetarea en het 'n stort.
Die leefarea front na Waterkantstraat en word helder belig met die son wat deur die skuifvensters skyn. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en tee- en kofiemaakgeriewe toegerus.
Die eetarea het Franse vensters met 'n uitsig oor die baksteen-binnehof wat 'n buitestort, sitplek en kleurryke muurkuns het.
Gratis WiFi is beskikbaar.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Tobin Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 17
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 165 Waterkant Street, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 165 Waterkant Street, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang