Successfully reported
+15

17 on Sleigh

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Sleigh Street, Langebaan, 7395, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

17 on Sleigh is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in Langebaan, 'n gewilde kusdorpie langs die Weskus. Die eiendom is binne maklike bereik van 'n gholfbaan, supermarkte en die strandmeer geleë.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die badkamer met 'n stort en bad toegerus is.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster en ketel. 'n Ontbyttoonbank met 2 kroegstoele is ook beskikbaar. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv. Boonop word gaste toegang tot gratis WiFi en parkeerplek op die perseel gebied.

Besoekers aan Langebaan het 'n verskeidenheid watergebaseerde sowel as landgebaseerde aktiwiteite om na uit te sien, insluitend swem, vlieërbranderry, visvang, perdry, fietsry en bergfietsry.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Rian V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie skoon, netjies, veilig, alles wat 'n mens wil hê, sal dit beslis aanbeveel. Fantastiese plek, baie veilig.
Aug 2025
Raylene S
5.0
Great. Relaxing and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Andrea W
Saam met lewensmaat
5.0
It was a very good stay. We enjoyed every moment. Had no problems. Will definitely recommend this place, and will also come again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Harvey C
Saam met lewensmaat
5.0
I would definitely book it again! Very modern. It has everything you need. The location is perfect! Awesome sunset views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
George V
Saam met lewensmaat
4.8
Aan beveelbaar! Dit is netjies en skoon en veilig! Lekker ruim en veilige parkering agter geslote hek. Goed geleë.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Samuel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 17 Sleigh Street, Langebaan, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink 17 on Sleigh het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Sleigh Street, Langebaan, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f6f8f6fb3f145e5c4d05b804e225eb246690e1531704715d9f7ca46ce8830340186558519d568c191ddc32c3096b78d8e10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 17 Sleigh Street Langebaan 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.085909951467 18.039689350926
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang