17onSheerness
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Geen rook binne nie. Geen glasware rondom die swembad nie. Geen partytjies en/of geleenthede nie. Geen ekstra gaste nie. Geen troeteldiere of kinders word toegelaat nie. Die gastehuis word nie daagliks skoongemaak nie; indien u daaglikse skoonmaak verlang, moet dit met aankoms gereël word. Die daaglikse skoonmaakdiens sal teen 'n bykomende koste van R300.00 per dag wees, betaalbaar vooraf. As deel van die daaglikse skoonmaak, sal vars handdoeke slegs voorsien word indien gebruikte handdoeke op die vloer gelaat word. Linne word elke 3 dae omgeruil. 'n Rookboete ter waarde van die daaglikse tarief sal gehef word indien u binne rook. Vroeë inklok en laat uitklok kan op versoek gereël word, maar goedkeuring is onderhewig aan beskikbaarheid en die eienaar se diskresie. Bewys van identifikasie word vereis voor inklok of met aankoms.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Sheerness Road, Bonnie Doon, East London, 5241, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang