Successfully reported
+10

17OppieRand

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 17 Satellite Street, Steiltes, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

17OppieRand is 'n bekoorlike woonstel in 'n kompleks in Mbombela (Nelspruit). Die kompleks is binne maklike bereik van winkelsentrums, skole en hospitale.

Hierdie eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste op 'n slag. Die kamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer is toegerus met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en ketel. 'n Ontbyttoonbank met 2 kroegstoele is ook beskikbaar. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv.

Gaste kry komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv

Ligging

  • 17 Satellite Street, Steiltes, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 17 Satellite Street, Steiltes, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8f110a596426ce144122d5e8967d29bba54bb8a281aeae095cf33f673e8610cf77b777b9e2e1028da61a9d38bbe458903ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 17 Satellite Street Steiltes 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -25.49886415671 31.010765699186

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang