Successfully reported
+62

1802 Hibernian Towers

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 9 Kruger Street, Hibernian Towers 1802, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

1802 Hibernian Towers is 'n woonstel met 'n see-uitsig wat in die 22-verdieping Hibernian Towers in Strand geleë is. Gaste kan die lieflike uitsigte oor Valsbaai vanaf die balkon sowel as die leefarea geniet.

Dié woonstel kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 en suite-badkamers asook nog 'n gastebadkamer. Die hoofslaapkamer lei na die balkon en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed asook 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die gastebadkamer met 'n stort en 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetarea en 'n sitkamer. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die voorste balkon het buitesitplek asook 'n gasbraai. Hibernian Towers bied 'n intieme koffiewinkel en 'n bekende strandkroeg en restaurant, Casa del Sol. Die woonstelkompleks bied ook 'n gimnasium, 'n sauna en 'n binnenshuise swembad. Veilige kelderparkeerplek is beskikbaar, en Hibernian Towers bied 24 uur-sekuriteit.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 268

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 9 Kruger Street, Hibernian Towers 1802, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink 1802 Hibernian Towers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 9 Kruger Street, Hibernian Towers 1802, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb92c3da04604b11204e95e3168418e3fee4f65daa80f080640748e5f64b678bc9fdc454c1884bafd9d23eee7eabbe0f71c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 9 Kruger Street Hibernian Towers 1802 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -34.113942304842 18.822924169311
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang