Amanda @ Perspectives Penthouse
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Roeland Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R4 980 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Amanda @ Perspectives Penthouse is in die hartjie van Kaapstad geleë en bied asemrowende 360 grade-uitsigte oor die stad en op die majestueuse Tafelberg. Hierdie ontwerpersdakwoonstel bied pragtige uitsigte oor Kaapstad en besienswaardighede vanaf 'n uitkykpunt.
Die dakwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 stylvolle slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n gemaklike koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n luukse koninggrootte-bed en gaste gebruik 'n volledige badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-koffiemasjien toegerus is. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die aangrensende eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV teen die muur. Daar is ook 'n aparte TV-area met sitplek, 'n verskeidenheid boeke en 'n werksarea. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot die swembad op die dak met asemrowende uitsigte oor Kaapstad, 'n gedeelde gimnasium en gratis parkeerplek op die perseel. Hierdie dakwoonstel is naby 'n verskeidenheid plaaslike besienswaardighede en geriewe en is die ideale basis vanwaar gaste alles wat Kaapstad bied, kan verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Stay Amazing Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 48
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 37 Roeland Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Amanda @ Perspectives Penthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Roeland Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang