Successfully reported
+12

1902 Cartwright's Corner

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Aderley Street, Cartwright's Corner Unit 1902, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

1902 Cartwright's Corner is 'n bekoorlike woonstel in die hartjie van Kaapstad City op die 19de verdieping van die ikoniese Cartwright Corner, wat gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf bied. Hierdie woonstel is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat stadsverblyf soek.

Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir tot 2 gaste.

Die kombuis is oopplan-leefarea en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike rusbanke.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike gimnasium en swembad binne die woonstelgebou. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Gaste sal nie deur kragonderbrekings geraak word nie, aangesien die woonstelgebou met kragopwekkers toegerus is.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Soline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 19 Aderley Street, Cartwright's Corner Unit 1902, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink 1902 Cartwright's Corner het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Aderley Street, Cartwright's Corner Unit 1902, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA125984c0fc038c938c475d9786e5455e48d06635ab744df95f1c782e8b570c415bcdb297367b85b4cbd5405b95927898ce2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 19 Aderley Street Cartwright's Corner Unit 1902 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.923804324274 18.42157425582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang