1A on High
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1A High Street, Hoog-en-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
1A on High is aan die hange van die Paarlberg geleë en bied gehalte-verblyf, ideaal vir sakereisigers, paartjies, vakansiegangers of gaste wat net wil oornag. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie restaurante, skole en sake-areas.
Die ruim hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n groot stort, dubbelwasbakke en 'n toilet.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n eetkamertafel met sitplek vir 4 mense. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar, insluitend 'n Nespresso-koffiemasjien.
Die leefarea het 'n TV met DStv en gaste het toegang tot Gratis WiFi.
Daar is 'n toesluitmotorhuis met afstandbeheer en 'n alarmstelsel vir ekstra sekuriteit.
Daar is ook 'n swembad wat gaste kan benut.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marie-louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 1A High Street, Hoog-en-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink 1A on High het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1A High Street, Hoog-en-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang