2 Le Paradis
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 64 Compensation Beach Road, Le Paradis, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
2 Le Paradis is in 'n veilige kuskompleks in Ballito, KwaZulu-Natal. Dié woonstel is op die grondverdieping en is geskik vir 'n groep vriende of familie.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n stoep, koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Badhanddoeke word voorsien en gaste moet jul eie swemhanddoeke en vadoeke vir die kombuis saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n sitkamerstel, 'n TV en 'n eetkamerstel.
Die stoep bied 'n uitsig oor die see en daar is 'n piekniektafel en braaigeriewe.
Ballito is 'n prentjiemooi kusdorp en is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n wegbreek met lang, wit strande.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 95
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 64 Compensation Beach Road, Le Paradis, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 2 Le Paradis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 64 Compensation Beach Road, Le Paradis, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang