Successfully reported
+17

2 Le Paradis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 64 Compensation Beach Road, Le Paradis, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

2 Le Paradis is 'n lieflike woonstel in 'n veilige kuskompleks in Ballito, KwaZulu-Natal. Hierdie woonstel is op die grondvloer geleë en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Die woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer beskik oor sy eie patio en is ingerig met 'n koningingrootte-bed asook 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring asook vadoeke vir die kombuis.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV en 'n etenstafel.

Die stoep bied asemrowende uitsigte oor die see en beskik oor 'n piekniektafel en braaigeriewe.

Ballito is 'n prentjiemooi kusdorpie wat dit die ideale bestemming maak vir gaste wat op soek is na 'n vakansie weg met lang sandstrande.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 95

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 64 Compensation Beach Road, Le Paradis, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 2 Le Paradis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 64 Compensation Beach Road, Le Paradis, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd57318874d65a3cfa72af20f912fdb1af1186b324dc9f711bb2bcd8b76d5f07a9548295989f596b2c1c898810c687cc1c5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 64 Compensation Beach Road Le Paradis 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.539050319027 31.219915759
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang