2 On Lismore Guesthouse
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Lismore Avenue, Tokai, 7966, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
2 On Lismore Guesthouse is 'n luukse gastehuis met stylvolle en suite-slaapkamers en kontemporêre selfsorgkothuise in die lowerryke woonbuurt Tokai, Kaapstad.
Verblyf bestaan uit 'n verskeidenheid kamers, suites en kothuise met uiteenlopende geriewe en kapasiteit. Die suites Lavender Queen, King, Lily Queen en Sage het slaapplek vir 2 gaste in elke suite. Die Jasmine-kothuis het slaapplek vir 6 gaste.
Die gastehuis bied gratis, onbeperkte WiFi en parkeerplek op die perseel. Daar is ook 'n omskakelaar en sonkrag-aangedrewe eenhede en kamers sodat gaste nie oor beurtkrag hoef te bekommer nie.
Ons is naby die Constantia-wynroete geleë en net 2 km vanaf Steenberg- en Westlake-gholfklubs. Die area is volop met wonderlike restaurante, kafees, winkels en kunsgalerye.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Aeysha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 2 Lismore Avenue, Tokai, 7966, Wes-Kaap
- Gaste dink 2 On Lismore Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Lismore Avenue, Tokai, 7966, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang