Successfully reported

2 Owls Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 156 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Andrew A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Was aangenaam, gasvry en hartlike ontvangs. Heerlike ontbyt. Ja, was 'n heerlike tuiskoms na 'n lang dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eloise F
1 nag
5.0
Sep 2025

Kuier was fantasties. Vriendelik ontvang en werklik waarde vir jou geld. Verblyf is uit die boeke. Alles is pragtig, skoon, netjies en werklik waarde vir jou geld. Linne en handdoeke skoon en ruik heerlik. Baie vriendelik ontvang en sommer met die intrapslag welkom gevoel. Familie-eenheid is goed ingerig en ruim. Elke kamer het eie badkamer en genoeg breekgoed. Sal beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizé N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Verskriklik lekker. Plek is verskriklik mooi en ons sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luisa D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderful. Wonderful stay! Spotless rooms, friendly staff, great location. Highly recommend 2 Owls.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawn W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ongelooflike mooi gastehuis met verskriklik smaaklike ruim kamers! Sal vir seker die gastehuis aanbeveel, ongelooflik mooi, met baie gasvrye staf! Die kamers is ongelooflik ruim en smaakvol en mooi! Die ontbyt was ook verskriklik smaakvol en daar was 'n wye verskeidenheid om van te kies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
2 Owls Guesthouse
Baie dankie! Sulke mooi boodskappe inspireer ons om nog harder te werk. Kom kuier asb. weer by ons. Groete

Jenny H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Thank you for a great stay. Esme was extremely friendly and helpful. Great breakfast, clean and very pleasant rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
2 Owls Guesthouse
Dear Jenny, We enjoyed hosting you at 2 Owls Guesthouse. Looking forward to your next visit. Your kind words are much appreciated. Keep well. Esme

Hennie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ruim, skoon, netjies en vriendelik. Ons verblyf was baie skoon, netjies en ruim vertrekke. Dit was ons tweede keer by 2 Owls en ons sal weer daar tuisgaan indien ons reise dit toelaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
2 Owls Guesthouse
Goeie more Hennie Ons het soveel waardering vir ons oulike gaste. Kom kuier asb. weer by ons. Vriendelike groete, Esme.

Dewald D
1 nag
5.0
Jul 2025

Stille nagrus. 2 Owls is aan die noordekant van Potchefstroom langs die Carletonville-pad geleë. Ten spyte daarvan dat die verkeer deur die nag nog besig kan wees, doof die dik mure en gordyne die lawaai en hoofligte uit, en kan jy deeglik slaap kry. Daar is genoeg warm komberse vir die koue wintersaande. Die badkamer is skoon, en die stortwater is binne 10 tellings reeds skelwarm. Daar is genoeg muurproppe indien jy iets moet laai. 'n Buffetontbyt word stiptelik tussen 6h30 en 9h00 bedien, en die tafels kreun onder die verskeidenheid geregte. Die gastehuis is naby aan die dorpsdam, so jy kan vanuit die eetsaal 'n paar voëlspesies aftik voordat jy weer in die pad val. Esmé en die span is professioneel, vriendelik en behulpsaam, veral indien jy raad nodig het rakende die Bult en omtrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Lovely accommodation! We had a lovely stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
2 Owls Guesthouse
Altyd 'n groot voorreg en genot om te kuier met die Van Wyk's. Geniet jul reis. Baie liefde, Esme.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rudi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 156

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R501, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOcHcDoBozkdBuINAmSz5JquDnkfvdRNV4cgNogw2bW1Lh5Ld3j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 156 5 1 5 Off the R501 Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -26.67183437499 27.105712294579
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang