2 The Mews
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 28 Jul 2025 tot 30 Okt 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 120 Main Street, The Mews, Clarens, 9707, Vrystaat
-
Vanaf
R1 800R1 530 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
2 The Mews bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamermeenthuis in 'n veilige, goed onderhoude kompleks met maklike toegang tot die dorpsplein en Clarens Village Conservancy.
Die noord-liggende meenthuis het 2 slaapkamers met koningingrootte beddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, en die tweede badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien en elke bed het 'n elektriese kombers. Daar is 'n deur wat die oopplan-kombuis, leef- en eetarea van die slaapkamers skei.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond, en die oopplan-leefarea het 'n eetkamertafel met stoele en 'n sitarea met 'n TV met volle DStv-kanale. Die meenthuis het WiFi en 'n patio met braaigeriewe, 'n tafel en stoele.
Die eiendom het 'n omheinde voor- en agtertuin, sowel as 'n motorhuis en motorafdak.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Diane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 120 Main Street, The Mews, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink 2 The Mews het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 120 Main Street, The Mews, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang