Successfully reported
+21

2025 @ One Thibault

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Long Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

2025 @ One Thibault bied 'n rustige toevlugsoord in Kaapstad. Hierdie moderne woonstel is in die skadu van majestueuse Tafelberg geleë en bied asemrowende uitsigte en 'n rustige atmosfeer.

Dié smaakvol gemeubileerde woonstel het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook 'n koffiemasjien. 'n Betroubare elektrisiteitstoevoer verseker dat die woonstel nie deur beurtkrag geraak word nie.

Gaste kan smul aan hul gunsteling brousel by die koffiewinkel op die perseel in die voorportaal op die onderste verdieping, of aktief en verfris bly met toegang tot die gimnasium op die perseel en swembadgeriewe op die dak; perfek om 'n welstandroetine te handhaaf of om bloot te ontspan na 'n dag van verkenning. Gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Keaton Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1 Long Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Long Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4b91c344c481b185c4760d467a890773b3ae7f75f0aa6675c3cfc451f78900d087077c9802561258b3aa65a28dded2fe00f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 1 Long Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.918952345638 18.423862076983
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang