Successfully reported

21 De Valle

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marc F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Fantastic. Was baie lekker 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mornay V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie ontspannend. Rustig en ideaal vir wegbreek. Beslis die moeite werd gewees. Baie lekker ligging, naby groter sentra vir inkopies. Weer was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrie
21 De Valle
Hallo, Mornay. Bly julle het dit geniet. Als wat mooi is vir die toekoms. Kom kuier gerus weer. Groete, Gerrie

Elmien H
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Perfekte veilige vakansie-plek met mooi see uitsig en baie goeie ligging. Ons het so lekker gebly by 21 De Valle en sal beslis weer daar gaan bly as ons weer in Diaz-omgewing vakansie hou. Die ligging is perfek. Woonstel het 'n mooi see uitsig vanaf die groot stoep en dit is minder as 5 min se stap af strand toe. Dit is reg oorkant die Waterpark en ons gesin het die heerlike waterpret baie geniet. Die woonstel is baie veilig asook veilige parkering vir ons voertuig. Kombuis is goed ingerig met alles wat nodig is en genoeg eetgerei. Gerrie was ook baie behulpsaam en vriendelik. Ek sal 21 De Valle regtig aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrie
21 De Valle
Dankie Elmien, julle mooi resensie word waardeer! Baie bly om te hoor dat julle die tyd in Diaz geniet het. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier. Als wat mooi is! Groete Gerrie

Koeta F
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Uitstekend, en baie uitgerus. Baie gerieflike en skoon eenheid met genoegsame geriewe vir die hele gesin, selfs skottelgoedwasser vir kinders wat baie eet. Die kompleks het 'n swembad en braai areas met 'n loopafstand na die strand en klein winkels. Ons het die stil atmosfeer (Jan / Feb) en lekker groot balkon met see-uitsig baie geniet. Die weer is baie aangenaam, maar hang vir seker af van seisoen. Die eenheid self het nie eie wasmasjiene of droërs nie, maar die kompleks se wasgeriewe was baie billik en waarde vir geld. Beddens en linne was hoë gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrie
21 De Valle
Hallo, Koeta Opregte dank vir julle bespreking en die mooi resensie wat julle gelos het. Dit was lekker om julle te ontmoet en bly dat julle die tyd in Diaz geniet het. Alles wat mooi is vir die toekoms. Vriendelike groete, Gerrie

Sandra G
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Baie baie goed. Uitstekende verblyf en diens. Sal weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrie
21 De Valle
Hallo, Sandra. Bly julle het die tyd geniet. Dankie vir jul mooi resensie. Altyd welkom om weer te kom kuier! Vriendelike groete, Gerrie.

Karen M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Pragtige netjiese verblyf. Sal definitief aanbeveel. Pragtige netjiese woonstel met als wat jy benodig. Baie lekker ruim patio en mooi uitsig. Die woonstel blok self is ook pragtig en baie mooi instand gehou met pragtige groot swembad en grasperk. Genoeg parkering vir voertuig en sleepwaentjie. Die ligging is perfek van Diaz swemstrand en die supertubes oorkant die pad is natuurlik 'n wenner vir enige iemand met kinders. Ons het ons verblyf baie geniet en sal definitief weer van 21 De Valle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrie
21 De Valle
Hallo, Karen. Bly julle het die woonstel en jul tyd by Diaz geniet. Dit was 'n voorreg om julle te kon huisves. Hoop julle kom kuier weer. Als wat mooi is. Groete, Gerrie.

Mev M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Clean, neat, and everything we needed. Very neat and clean. Walking distance from the beach, and my son enjoyed the swimming pool in the complex. Everything we needed was in the apartment. The host was very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrie
21 De Valle
Hallo, JP, dankie vir julle mooi resensie. Dit word opreg waardeer. Hoop julle het 'n wonderlike jaar! Groete, Gerrie

Roelof Petrus S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Uitstekend. Absoluut, elke oomblik van die verblyf geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrie
21 De Valle
Dankie, Roelf! Dit was 'n voorreg om julle te huisves. Ek is bly om te hoor dat julle die tyd geniet het. Alles wat mooi is vir die toekoms. Groete Gerrie

Anneline B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Gerrie was baie behulpsaam en gasvry. Ek was al 'n paar keer in Mosselbaai op vakansie. Maar Gerrie se eenheid het dit oortref, die spasie was genoeg vir al 6 mense, die eenheid goed ingerig. Ons het niks gekort nie, alles was beskikbaar. Ek sal definitief teruggaan vir my volgende vakansie. Dankie Gerrie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrie
21 De Valle
Hallo, Anneline Baie dankie vir die mooi resensie! Ek is bly dat julle die tyd geniet het. Julle was wonderlike gaste en ek waardeer dat julle mooi na die plek gekyk het. Julle is altyd welkom. Mooi wense vir die toekoms. Groete Gerrie

Joanel G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Extremely satisfied! Beautiful view, clean and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrie
21 De Valle
Hello Joanel, thank you very much for your nice review. I am glad that the apartment was to your satisfaction. You were wonderful guests and I wish you and your family all the best for the future. Regards, Gerrie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gerrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 150
R 1 150 R 1 035
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 150
R 1 150 R 1 035
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 150
R 1 150 R 1 035
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard West, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae30f5f16afb9cdd1e258b0f03602a450a10553da4628953cc05ecdaef1e653b466851a331545eb1975662aa9c5f20f24bca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R1 035 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 Beach Boulevard West Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.16045788153 22.108770712947

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang