Successfully reported
+42

21 Heather Road

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Heather Road, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

21 Heather Road is in Heatherlands in George en bied gehalteverblyf aan ’n klein gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die woonstel is op ’n woonerf, beskik oor 1 slaapkamer en bied verblyf aan tot 4 gaste. Die slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Daar is 2 ekstra beddens in die sitarea wat ideaal vir kinders is. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook ’n skottelgoedwasser en wasmasjien, wat ideaal is vir gaste wat langer bly.

Die sitarea het ’n kaggel en ’n TV met DStv teen die muur en komplimentêre WiFi word voorsien.

Daar is lieflike braaigeriewe met stoepmeubels.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Adria H
Gesin met klein kinders
5.0
Easy, comfortable and safe. Excellent. Last minute stay and Melanie was very responsive. I was with my two young daughters and my elder...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Sonia V
5.0
Heerlik gebly. Stunning plek. Heerlik gebly. Pragtige plek. Gerieflik en goed toegerus.
Mei 2024
Roy V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goed afgeloop. Gaan definitief weer daar bly.
Mei 2024
Gerhard S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese plek. Baie gerieflike eenheid, baie netjies en skoon. Sal vir seker aanbeveel.
Mrt 2024
Amalie V
Saam met lewensmaat
5.0
Onverbeterlik. Baie beter en mooier as op fotos, luuks en modern! Het heerlik gebly, baie rustig en privaat.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 21 Heather Road, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink 21 Heather Road het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Heather Road, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78635747611c9c071d08c074db3abfd57ed0c0536597d9e0a9df3c9748b3b3c7c4ebf2c8bda4e8557dd4d17dc53c36088682?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 21 Heather Road Heatherlands 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.947643395524 22.435904100122
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang