Successfully reported
+42

21 Heather Road

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Heather Road, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

21 Heather Road is in die Heatherlands, George, geleë en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel, geleë op 'n residensiële eiendom, beskik oor 1 slaapkamer en kan tot 4 gaste op 'n slag akkommodeer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 2 ekstra beddens, ideaal vir kinders, in die sitkamer. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit beskik ook oor 'n skottelgoedwasser en wasmasjien, ideaal vir langer verblyf.

Die sitkamer het 'n kaggel en 'n muurgemonteerde TV met DStv. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.

Daar is lieflike braaigeriewe, asook 'n stoepstel beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Adria H
Gesin met klein kinders
5.0
Easy, comfortable and safe. Excellent. Last minute stay and Melanie was very responsive. I was with my two young daughters and my elder...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Sonia V
5.0
Heerlik gebly. Stunning plek. Heerlik gebly. Pragtige plek. Gerieflik en goed toegerus.
Mei 2024
Roy V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goed afgeloop. Gaan definitief weer daar bly.
Mei 2024
Gerhard S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese plek. Baie gerieflike eenheid, baie netjies en skoon. Sal vir seker aanbeveel.
Mrt 2024
Amalie V
Saam met lewensmaat
5.0
Onverbeterlik. Baie beter en mooier as op fotos, luuks en modern! Het heerlik gebly, baie rustig en privaat.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 21 Heather Road, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink 21 Heather Road het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Heather Road, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78635747611c9c071d08c074db3abfd57ed0c0536597d9e0a9df3c9748b3b3c7c4ebf2c8bda4e8557dd4d17dc53c36088682?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 21 Heather Road Heatherlands 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.947643395524 22.435904100122
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang