Successfully reported
+14

22 Nicol

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Nicol Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

22 Nicol bied luukse selfsorgverblyf in Secunda. Die gastekamers is vir die sakemark ingerig, maar is ook geskik vir privaat gebruik.

Verblyf is beskikbaar in 3 gastekamers wat elk individueel versier is. Elke kamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi word voorsien.

Die instansie het 'n tuinarea met braaigeriewe, 'n gemeenskaplike leefarea en veilige parkeerplek met 'n elektriese heining. Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.

Secunda se inkopiesentrum is naby vir gaste se inkopiebenodighede. Graceland Resort and Casino het sy eie privaat gholfbaan en die Umuzi-meer is perfek vir buitelugvermaak met uitstekende restaurante en 'n waterpark.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 79

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 22 Nicol Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Gaste dink 22 Nicol het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Nicol Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbefa58a072c0dda1fea81abfa4207602893543c8e745d6de351e9e33422700c738ee8fbc3f26a24bde5f8201ff1b0ff51bd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 14 5 1 4 22 Nicol Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.511746 29.19451
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang