Successfully reported

225 Paarl: Modern 2 Bedroom Apartment with Parking

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Belangrike Korttermyn Verhuringsreëls
Let asseblief daarop: indien hierdie reëls oortree word, sal u eers 'n waarskuwing ontvang. Daarna sal 'n boete uitgereik word.

Rook van Dagga
Die rook van dagga is streng verbode in die woonstelle.
Die rook van sigarette is ook nie toegelaat nie.

Besoekers, Sosiale Byeenkomste, Gedrag en Geraas
Geen besoekers word toegelaat nie.
Indien 'n gas op 'n manier optree wat onaanvaarbaar is volgens beskaafde standaarde, sal hulle versoek word om die woonstel te ontruim.
Respekteer asseblief die stil ure tussen 22:00 en 08:00.

Vullisverwydering
• Moenie vullis voor u deur of in die brandtrap los nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 14 dae voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 5 dae voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 5 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 473
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 473
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 473
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Station Street 24, Paarl, 7624, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94f967f95621eaa2056da4b8cc6c2933c45e766a21c814225a3f2575dc4134a1dbbae2fd6cfccd02d93d7901e95072f5dacf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 473 per nag, vir 4 mense Station Street 24 Paarl 7624 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.7651713 18.9638598
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang