Successfully reported
+25

235 on Tenth

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 235 10th Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 799 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

235 on Tenth bied skouspelagtige uitsigte oor die berge en maak voorsiening vir gemaklike en ontspanne vakansie-leeftyd. Die huis is die perfekte ruimte vir 'n gesin met kinders, want dit bied maklike toegang tot die strand, staproetes in die berge en 'n grasperk om te balspeel.

Hierdie oulike dubbelverdieping-meenthuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 smaakvol gemeubileerde slaapkamers op die boonste vloer. Die hoof- en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n stapelbed het. Hierdie 3 slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer op die boonste vloer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede badkamer is op die onderste verdieping geleë en het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die luukse oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea word deur 'n lieflike onderdakstoep omvou. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en elektriese oond, mikrogolf, basiese eetgerei, en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Boonop bederf die huis met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër vir gaste se gerief. Die sitkamer het gemaklike sitplek, met 'n TV wat toegang bied tot 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Gaste het toegang tot gratis WiFi regdeur die huis. ’n Draagbare gasverwarmer verseker warmte en gerief gedurende die koue wintermaande. Daar is krag-rugsteun vir Wi-Fi, die TV en 'n paar ligte tydens beurtkrag.

Die sitkamer loop uit na die patio wat buitemeubels bied, wat uitkyk oor die welige groen waar kinders kan rondhardloop. Verder kan gaste ook op die boonste verdieping se privaat balkon-area ontspan en sonsondergang kyk na die pragtige berge en omgewing.

Hierdie kosbare juweel is net 'n kort entjie se stap van Grotto- en Voëlklipstrande af van waar walvisse van Julie tot Desember gewaar kan word en 'n kort entjie se ry na die sentrum van Hermanus, wat kultuur, kookkuns en die bekende kranspaadjies bied. Behalwe dat jy toegang tot berge en see bied, maak 'n reis na die skouspelagtige Hemel- en Aardevallei, terwyl jy van ons land se beste wyne geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Corné Geverifieer

Eiendomme 52

Resensies 46

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 235 10th Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 235 on Tenth het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 799
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 799
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 799
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 235 10th Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99ffc74b7e86baba5e290feabc5164509aa297b6b1346df3ad1e6595b7947c719fda84c51bc3c43a7a6ece57edf2c1b9dd27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 799 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 235 10th Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.412783338366 19.290747375463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang