Successfully reported

24 Bush House Mabalingwe

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
David R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Memories made. Stay was fantastic. It must have the best sunsets in Mabalingwe. I'd recommend hiring the game vehicle if you're a group; it adds to the experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eileen B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Was awesome. The family enjoyed the stay. The house is beautifully equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beatrix N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Heerlike verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Bied privaatheid en gerief. Ons het heerlik gebly. Die privaatheid van die huis en die fasiliteite was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard S
Kort verblyf
4.4
Jun 2025

Heerlik. Die huis is ruim en modern met elke gerief denkbaar en 'n puik uitsig. Daar kan gerieflik 6 volwassenes en 3 kinders slaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alan W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2025

Very relaxing and comfortable. Beautiful area and fantastic views. Best to talk to Marcel long in advance and enter through the Elandsfontein gate, which is a much simpler and quicker route from Bella Bella. Lots of kudu and zebra around the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2024

The house was nice and clean, had everything a self-catering accommodation would have. Everything was okay, we enjoyed our stay until we were accused of damaging the car by elephants before an investigation was done. It was later discovered that it was not us; however, it rained so heavily. It would have been nice if they had conducted the investigation before accusing us of not reporting an accident.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patty M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2024

Amazing. The stay was nothing short of amazing. We had everything we needed in the house, and it was well thought out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yvonne Rontgen Y
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Fantastiese plek! Sal dit beslis aanbeveel en definitief weer daar gaan bly. Die huis is uitstekend ingerig met meer as wat nodig is. Geen negatiewe punte om te lig nie. Die gasheer is altyd vriendelik en het uit sy pad gegaan vir ons om die naweek onvergeetlik te maak. Die brande was verskriklik en ons dink aan julle in ons gebede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tilde E
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

90 jarige verjaarsdag met familie. Die ligging en fasiliteite is perfek vir 'n groot familie/groep en het alles wat nodig is. Dit is vêr genoeg van ander huise wat dit heerlik stil en rustig gemaak het, net soos ons dit verkies. Ek sal aanbeveel dat beter aanwysings na die huis op die webtuiste geplaas word of om dit duidelik te stel dat aanwysings van die eienaar verkry moet word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Heerlik. Die plek is so netjies en goed in gerig. Heerlik. Die plek is so netjies en goed in gerig. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marcel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 4 395
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 395
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 4 395
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
    6 volwassenes, 6 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Game Reserve, Plot 24 Elandsfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlY2NiNmVhLTVmYjQtNGJiZC04YjAyLTBjMTJhZGMyOWFjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 395 per nag (plek vir 12) 22 5 1 5 Mabalingwe Game Reserve Plot 24 Elandsfontein 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.849577 28.042484
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang