Successfully reported

24 Loader Street

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Weeksdagaanbod

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Okt 2025 tot 30 Okt 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gratis WiFi-data is op die perseel beskikbaar, onderhewig aan beskikbaarheid.

'n Besprekingsvorm sal gestuur word en moet volledig ingevul word sodat 'n 3DSecure-betalingskakel vir die breekskade kan stuur en die bespreking kan bevestig.

Die balansbetaling moet voor inklok gemaak word. Die betaalproses en kansellasiebepalings word in die besprekingsvorm uiteengesit.

'n Administrasiefooi van R400 word gehef en indien gaste meer as 30 dae voor aankoms kanselleer sal dit van die deposito afgetrek word.

'n Laat-inklokfooi word gehef wanneer gaste buite normale ontvangs-ure inklok.

Die terugbetaalbare deposito moet 7 dae voor aankoms betaal word. Kontak asb. die verblyf vir betalingsopsies.

Let asb. daarop dat die verblyf ID's van alle gaste voor die inklokdatum vereis.

Die terugbetaalbare breekskadedeposito word binne 7 werksdae ná die uitklokdatum terugbetaal.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R7 340
R 7 340 R 5 872
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R7 340
R 7 340 R 5 872
per nag, vir 6 mense
Vanaf R7 340
R 7 340 R 5 872
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Loader Street, De Waterkant, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80dcd37baf55dcd2f569639f087151324da7a2f47c85ae40e47a69e0a58a34e3d2f57631c5fc75b485d363d5b5fb481cb202?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R7 340 nouVanaf R5 872 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 24 Loader Street De Waterkant 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.915438293976 18.416311527613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang