Successfully reported
+33

245 on 10th

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
    8 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 245 10th Street, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 491 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

245 on 10th bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gesinsvakansiehuis in Voëlklip in Hermanus, stapafstand vanaf Grotto-strand. Hierdie huis is op 'n dubbelstaanplek geleë en bied 'n groot privaat tuin, oorgenoeg binne- en buite-vermaakareas en see-uitsigte vanaf die balkon.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die derde en vierde slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die huis het 'n oopplan-kombuis en -eetarea, 'n TV-sitkamer en 'n sitkamer op die boonste vloer. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n elektriese oond en kookplaat, yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n koffiemaker. Dit het 'n aparte opwaskamer met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër, en skoonmaakmiddels.

Boonop is die huis toegerus met 'n TV met volledige DStv-kanale, WiFi, boeke en strandhanddoeke.

Die huis beskik oor 2 braai-areas en 'n houtbrandende pizza-oond, sowel as buite-eetplekke aan die noorde en suidekant van die huis, draagbare braaigeriewe en veilige parkeerplek van die straat af vir 4 motors. Die huis is troeteldiervriendelik en kindervriendelik.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Corné Geverifieer

Eiendomme 52

Resensies 46

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 245 10th Street, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 491
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 491
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 6 491
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
    8 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 245 10th Street, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA636b21b400c0baee878ec368815fe0b6604cafab8dc52ee9ba5a780b33a346efb65fbfb5a4755058f4db041ee39e4977da10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 491 per nag (plek vir 9) 245 10th Street Voelklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.413038489475 19.29169717791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang