Successfully reported
+18

25 Boulder Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Compensation Road Beach Road, Ballito, 3233, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 980 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

25 Boulder Bay is 'n pragtig versorgde, selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks op die eerste verdieping geleë is en op Ballito se promenade geleë is. Die kompleks is ideaal geleë op die gewilde promenade, tussen die 2 hoofstrande en stapafstand van verskeie uitstekende restaurante af. Ons gaste kan die gerief van gratis, onbeperkte WiFi geniet.

Daar is 'n omskakelaar in die woonstel geïnstalleer vir welverdiende, lojale gaste so nie meer onderbrekings aan ligte, WiFi, TV en plafonwaaiers tydens beurtkrag nie.

Hierdie volledig gemeubileerde woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het pragtige see-uitsigte en het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die moderne badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet, sowel as 'n handstort en leuning. Daar is oorgenoeg klerekasruimte. Die goed toegeruste, oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n oond, 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n wasmasjien en ander basiese toebehore.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en gemaklike rusbanke wat uitloop na 'n balkon wat met asemrowende see-uitsigte spog. Die kompleks beskik ook oor 2 gemeenskaplike swembaddens, braaigeriewe en veilige parkeerplek vir voertuie.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 70 Compensation Road Beach Road, Ballito, 3233, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 25 Boulder Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim badkamer
Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Breë gange
Vanaf
R 1 980
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 980
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 980
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Compensation Road Beach Road, Ballito, 3233, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA439b7b86ad00e56995f30e5b1af109a3aa4ce945352df477fd2302d3098d9d29209f84fcc67079e9e6dc004d7016ae5dfb15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 70 Compensation Road Beach Road Ballito 3233 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.538672685354 31.220229067459
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang