25 Boulder Bay
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 70 Compensation Road Beach Road, Ballito, 3233, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 980 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
25 Boulder Bay is 'n pragtige, opgeknapte selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op die eerste verdieping teen Ballito se promenade. Die kompleks is langs die gewilde promenade, tussen die 2 hoofstrande en stapafstand vanaf verskeie restaurante. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar. Daar is 'n omskakelaar in die woonstel wat beteken dat ligte, WiFi, die TV en dakwaaiers sal werk gedurende beurtkrag.
Die ten volle gemeubileerde woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n pragtige see-uitsig en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die moderne badkamer het 'n stort, wasbak, toilet, handstort en handreling. Daar is oorgenoeg pakplek. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, wasmasjien en ander basiese toebehore.
Die leefarea langsaan het 'n etenstafel met sitplek vir 4 mense. Die sitarea het gemaklike banke en lei na 'n balkon met 'n ongelooflike see-uitsig. Verder het die kompleks 2 gemeenskaplike swembaddens, braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sue Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 70 Compensation Road Beach Road, Ballito, 3233, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 25 Boulder Bay het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 70 Compensation Road Beach Road, Ballito, 3233, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang