27 Ramsgate Palms
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 81 Bidstone Road, Ramsgate Beach, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R725 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
27 Ramsgate Palms is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir tot 5 mense in Ramsgate Beach, met maklike toegang tot die strandmeer en strand.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n enkelbed en 'n stapelbed het.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met 'n DVD-speler, of op die balkon.
Die veilige kompleks het 'n gemeenskaplike verhitte swembad, braaigeriewe en wasgoedgeriewe is ook op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Hazel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 81 Bidstone Road, Ramsgate Beach, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 27 Ramsgate Palms het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 81 Bidstone Road, Ramsgate Beach, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang