Successfully reported

295 on Ingwenya

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Liesbeth B
1 nag
5.0
Jul 2025

Besonder goed en smaakvol ingerigte ruim huis. Heerlik voor die kaggel gekuier. Heerlik, pragtig, gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Very enjoyable. Comfortable wall art is outdated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandie K
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Gesellig! Ons het héérlik in die huis gebly met ons kinders. Hulle is almal jong volwassenes. Die stoep is heerlik vir lang kuiers, en die kaggel in die sitkamer het gelei tot lang, vrolike kuiers. Daar was 'n vars bos geel rose in die kombuis, en Rosina, die dame wat kom skoonmaak het, was baie vriendelik en professioneel. Baie dankbaar dat ons Kersfees daar kon deurbring met ons kinders!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Comfortable, cosy - perfect for families and friends! The house is very well situated, within walking distance to most amenities in Dullstroom. The house has 3 lovely fireplaces. The beds are very comfortable with fantastic electric blankets! We really enjoyed our stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.4
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Adri W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Heerlik, baie netjies en ruim. Beveel dit sterk aan! Heerlik gebly. Baie ruim en netjies. Die 3 kaggels is heerlik. Ons kom beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie B
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Naweek weg saam met ons kinders en kleinseun. Sentraal geleë in Dullstroom, veilig, skoon, netjies en luuks. Die huis is baie gerieflik en goed toegerus met alles wat mens nodig het. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
Kort verblyf
4.6
Sep 2024

Lekker gebly, beveel dit beslis aan! Pragtige plek met meer as genoeg spasie!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Venay P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2024

Accommodation was excellent. Eating out places should stay open for longer. Had a great time with overseas family. Accommodation was spacious and very neatly kept.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anton C J L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Lekker kuierplek vir 'n familie. Die plekkie is bakgat. Baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tebo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 4 300
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 300
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 295 on Ingwenya, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10f9a9ed0d46cfea51b218184d804ead677fe9de47fd754b187b73225314e23a603f4b4d2dc420278cdafea7184d06b53135?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 300 per nag (plek vir 8) 15 5 1 5 295 on Ingwenya Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.414408446999 30.105590836346

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang